Tot hier

Frederikssund, Denemarke.

Tot hier – nie verder nie. Vir hierdie keer.

Ek draai nou om.
Terug. Suide toe.
Vyf treine, twee busse, en een vliegtuig ver. Suid.

So ek draai my rug nou…

op kalmte
op rustigheid
op ‘n skoon land
op plat en baie water
op die vele soorte grys
op stil mense wat maklik gesels
op fietsers wat knik-groet
en op ‘n plek waar almal gelyk is.

Ek draai my rug, ja.

Want: suikerbossie…

The woods are lovely, dark and deep.
But I have promises to keep.”  

(Robert Frost)

Site Footer